Veilige Omgewing
Ons funksies word so beplan dat dit privaat, veilig en ontspanne is. Veral ons spoedontmoetings is ontwerp om enige ongemak of tot die minimum te beperk.
Mense soos ek en jy
Ons fokus op Afrikaanssprekende Enkellopende Christene - Mense wat dieselfde taal, waardes en lewensuitkyk as jy deel.
Meer as net "dating"...
Ons bring enkel Afrikaanssprekende Christene bymekaar deur spoedontmoetings, kuiergeleenthede en sosiale aktiwiteite.
Tafel vir Twee Info Hub
Kom ons gesels gou oor ouderdomme...
Ons het nie besef ouderdomme kan só kontroversieel wees nie... Kom ons gesels gou! Ons inbox loop behoorlik oor met boodskappe soos: "Hoekom stop die vroue by 45?""Ek is 53......
Kom ons gesels gou oor ouderdomme...
Kom ons gesels gou oor ouderdomme...
10 Redes om 'n Spoedontmoeting te Probeer
As jy nog wonder of 'n spoedontmoeting iets vir jou is, is jy beslis nie alleen nie. Vir baie mense klink dit aanvanklik effens ongemaklik... totdat hulle dit probeer. Hier...